top of page
3d5b04ec00f3a76b938f4ab2da839023.png
3d5b04ec00f3a76b938f4ab2da839023 - Copy.png
voorblad.jpg

Eenkeer in ‘n leeftyd vind jy
iemand spesiaal wat nie net
jou hart aanraak nie,
maar ook jou siel kom haal.
Eenkeer in ‘n leeftyd ontdek jy daardie een wat nie
bokant jou wil wees nie,
maar teenaan jou wil leun,
iemand baie spesiaal
by wie jy jouself kan wees,
met wie jy kan lag en huil,
een wat die drome in jou oë lees, eenkeer in ‘n leeftyd
is jy die gelukkige een,
God het ons met mekaar geseën.

bottom of page