top of page

FAQ

Wat trek ek aan?
Black tie - asb slegs swart

 

Waar is die seremonie en onthaal?
Featherwood Farm

​

Hoe lyk die pad?

±3km grondpad vanaf R513 of ±7km grondpad vanaf R515

 

Hoe laat moet ek daar wees?
Alle gaste is welkom vanaf 14h30, om asb sodoende 15h00 in die kapel te wees.

 

Is my kar veilig?
Veilige parkering op die plaas agter elektriese heining & hek.

 

Mag ek die bruidspaar afneem?
Asb geen neem van fotos op selfone – professionele fotograwe word aangestel.

bottom of page