Jancú & Johanette
10 September 2022
Kliek eers hier
dis tyd vir trou
Ons is so opgewonde om die beste dag van die res van ons lewe saam met julle tedeel.
Jancú Steyn
en
Johanette Smith
nooi jou om te kom deel in hierdie kosbare oomblik!
Saterdag, 10 September 2022
15:30 vir 16h00
Goose Hill Wedding & Guest Farm
-Bloemfontein-
Ons het mekaar, en die liefde blom.
Ons nessie is klaar geveer, maar 'n geldjie sal ons baie waardeer.
ekstra inligting
Om vir al ons gaste insluitend ouers, ‘n aand van ontspanning te bied, het ons gekies om ons troudag net 'n geleentheid vir grootmense te gun. Alhoewel ons julle kinders so lief het hoop ons dat julle die voordeel van die kennisgewing kan gebruik om die nodige reëlings te kan tref, sodat julle die spesiale dag saam met ons kan deel en die aand af te kan vat en geniet.
Kontantkroeg is beskikbaar - Geen skuldrekening sal aanvaar word nie.
Ons vra dat julle asseblief nie julle eie drank bring nie, maar eerder gebruik maak van die kroeg.
Kaartfasiliteite is beskikbaar.
Kleredrag: Semi-Formeel
kom kuier saam na die tyd
Na afloop van die troue om 00:00 sal daar verdere verigtinge plaasvind langs die venue se restaurant
op die perseel by die “boma”. Hier mag eie drankies toegelaat word, maar nie by die onthaalsaal nie.