top of page

Die Groot Dag

Uitnodiging

R&B Uitnodiging.png

Neem asb kennis

kissclipart-cocktail-coloring-pages-clipart-cocktail-juice-dri-af35bce1f4633d84.png

Daar is 'n kontantkroeg

jing.fm-wedding-dress-clipart-1405945.png
0d09862de504be198e681ec306de222b.png

Kleredrag:
Semi-Formeel

Eerder ‘n geldjie
in die sak as ‘n geskenkie op die rak.

Vind jou Pad

trou kaart.jpg

Ekstra Inligting

Geen opgeleide kinderopassers nie en daarom vra ons dat jy verantwoordelikheid sal vat vir jou kinders.

Gemaklike skoene

Parkering binne

Gebruik asseblief ons hashtag

#dejaaghaarniemeer
as daar fotos op sosiale media geplaas word

bottom of page