top of page

Die Groot Dag

Uitnodiging

Twee lewens, twee harte, twee siele word een.

Deur liefde het ons mekaar gevind

en in liefde word ons in die eg verbind.

​

Dit is met blydskap en vreugde dat ons,

​

 

Zack Schlebusch

 

en

 

Carmen Strydom

 

jou nooi om te kom deel in hierdie kosbare oomblik.

​

op Saterdag, 4 Desember 2021

om half vier die middag

by Tava Lingwe Game and Wedding Lodge

​

Sou u ‘n geskenkie wou koop.

Spaar u self die baie loop.

Bêre die nootjie in die kas.

En kom gooi dit in die huwelikstas!

​

Kontantkroeg beskikbaar met kaartfasiliteite

​

Kleredrag: Semi-Formeel

Dames, dra gemaklike skoene asseblief,

julle gaan 'n entjie grondpad moet loop.

Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet.” Joh. 15:12

pngfind.com-sunflower-frame-png-4617170.png
pngfind.com-sunflower-frame-png-4617170.png
bottom of page